| Jann | Activity
Die TIENDE GEBOD
EXODUS 20:17 AFR53
Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.
Die Heidelbergse Kategismus
Sondag 44
113. Vraag: Wat eis die tiende gebod van ons?
Antwoord: Dat ook die geringste lus of…Read more
Jann posted a new activity comment
Ons kan hier byvoeg:
Kinderstories wat aan kinders voorgehou word as die waarheid – soos Kersvader;
‘onskuldige’ bygelowe – soos “touch wood” – sodat iets slegs nie oor ons kom nie;
nog iets?
In reply to -
Jann posted an update DIE NEGENDE GEBOD:
EXODUS 20:16 AFR53
[16]  Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Heidelbergse Kategismus:
Sondag 43
112. Vraag: Wat eis die negende gebod?
Antwoord: Dat ek teen niemand valse getuienis mag aflê nie , niemand se woorde mag verdraai nie , geen kwaadspreker of lasteraar mag wees nie , niemand ligvaardig of onverhoord mag oordeel of help veroordeel nie ; maar alle lieg en bedrieg as die eie werke van die duiwel moet vermy, tensy ek die sware toorn van God op my wil laai ; so ook, dat ek in die gereg en alle ander handelinge die waarheid moet liefhê, opreg spreek en bely ; ook my naaste se eer en goeie naam na my vermoë moet verdedig en bevorder.
DIE NEGENDE GEBOD:
EXODUS 20:16 AFR53
[16]  Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Heidelbergse Kategismus:
Sondag 43
112. Vraag: Wat eis die negende gebod?
Antwoord: Dat ek teen niemand valse getuienis mag aflê nie , niemand se woorde mag verdraai nie , geen kwaadspreker of lasteraar mag wees nie , niemand ligvaardig…Read more
Jann posted an update: As ons na God se Verbondsbeloftes in Dt 28 kyk, dan sien ons […]
As ons na God se Verbondsbeloftes in Dt 28 kyk, dan sien ons hoe Hy ‘n volk seën as ons voor Hom wandel en aan sy Heerskappy onderwerp (maw sy Wet gehoorsaam). Ons sien ook dat Hy ‘n volk straf as ons van Hom afwyk en eiesinnig lewe. Een van hierdie strawwe is die onderwerping aan ‘n vreemde owerheid.
Ons weet ook dat die Here alles beheer en…Read more
Goeiedag volksgenote
Welkom by Veva. Hier gaan dit oor die eer van God.
Die Bybel leer dat die Here self die volke van mekaar geskei het sodat ons Hom kan soek. Elke volk is dus geroepe om die Here in volksverband te soek, te dien en te eer. Die wese van God se Verbond is dat Hy vir ons ‘n God wil wees en dat ons vir Hom ‘n volk moet wees en…Read more
Jann became a registered member